1. Home » Lifestyle » Weg! Platteland
Weg! Platteland

Weg! Platteland

By Zinio Pro

  • App Category: Lifestyle
  • Release Date: 2019-03-24
  • Current Version: 2.0.3
  • Adult Rating: 4+
  • File Size: 89.71 MB
  • Developer: Zinio Pro
  • Compatibility: Android, iOS 13.0
Advertisement

Weg! Platteland App Description

Leef stadiger, leef lekkerder: Weg Platteland vier die leefstyl en entrepreneursgees van die mense wie se hart in die platteland lê – of hulle klaar daar woon, daar grootgeword het, beplan om soontoe te trek, graag daar gaan kuier of net hunker na ’n lewe weg van die gejaag. Die tydskrif is prakties én inspirerend, en ewe lekker om te lees en te kyk met artikels oor entrepreneurs, selfdoenprojekte, diere, tuine, kos, dorpe en mense. Pryse vir subskripsies: • 1 jaar subskripsie = 199.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word. As jy deur iTunes ʼn aankoop doen, sal jou rekening gedebiteer word wanneer die aankoop bevestig is. Jou subskripsie sal outomaties hernu word indien jy dit nie afskakel 24 uur voor jou intekening opgehou het nie. Jy kan die outomatiese hernu-funksie enige tyd afskakel in iTunes. Jy kan jou subskripsie bestuur deur jou rekeningstelling nadat jy die aankope op jou toestel gedoen het. Geen kansellasie van die huidige subskripsie word toegelaat tydens die aktiewe subskripsie-tydperk nie. Privacy Policy: https://www.media24.com/privacy-policy/ Terms of Use: https://www.24.com/gebruikersvoorwaardes.html

Advertisement

Weg! Platteland App Screenshots

keyboard_arrow_up

Weg! Platteland, android, apk apps, android apk, android app, download apps, Weg! Platteland app, free Lifestyle android apk app download, Weg! Platteland applications