1. Home » Reference » Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse voëls
Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse voëls

Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse voëls

By App Developer Studio Cc

  • App Category: Reference
  • Release Date: 2015-01-15
  • Current Version: 1.8
  • Adult Rating: 4+
  • File Size: 191.69 MB
  • Developer: App Developer Studio Cc
  • Compatibility: Android, iOS 7.0
Advertisement

Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse voëls App Description

Het jy geweet? • Witpelikane lewe tot 30 jaar in die natuur. • Flaminke is grys-wit van kleur by geboorte, en word pienk as gevolg van die hoë persentasie van karotenoïed pigmente in die skaaldiere wat hulle eet. • Die nonnetjie-uil sluk sy prooi heel in, waarna die hare en bene in 'n klein klont uitgespoeg word! Leer meer interessante feite oor Suider-Afrika se ryke voëllewe met behulp van die Sasol Algemene Voëls vir Beginners toep. Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor die voëlspesies wat jy heel waarskynlik in jou woonbuurt, naby vleilande, riviere en damme, óf in die bos te sien sal kry. Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's, voëlroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se algemene voëls (insluitend die bewaringstatus van elke spesie). Die toep wat hier afgelaai kan word bevat 5 gratis spesiebeskrywings. Die res van die 41 spesies kan ontsluit word met 'n enkele in-toep aankoop. Die aanvanklike aflaai grootte van die toep HOOFKENMERKE • Maklik om te gebruik, navigeer en soek • Bevat 46 spesies • Ongeveer 240 foto's • Video's en roepe, waar beskikbaar • Die toep is volkome in Afrikaans

Advertisement

Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse voëls App Screenshots

keyboard_arrow_up

Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse voëls, android, apk apps, android apk, android app, download apps, Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse voëls app, free Reference android apk app download, Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse voëls applications